Agulhas E1 - Wanderlus Seisoen 3

Hennie en Nicole vertrek Franschhoek saam met hulle geliefde honde kinders, Chloe en Diesel. Hulle is oppad Arniston toe om te gaan oesters duik. Maar voor hulle die lang pad aandurf moet hulle eers vir die Wanderlus WA nuwe BF GOODRICH tekkies kry by Tyger Wheel en Tyre PAARL.

Hulle stop ook by PAARL AGRIMARK vir 'n power bank.

Eurolux Rechargeable Power Station 600W | Agrimark

Β 

RESEP

Braai die vis filete in foelie vir so ongeveer 15 minute.

Braai uie in olyf olie in β€˜n pan, voeg by die knoffel, rooi peper vlokkies en braai tot goud kleur.

Β Voeg die tamaties by en braai dit op medium hitte, druk die tamatties dat die sap uitkom.Β  Tot sag

Β Voeg die basil, wyn, olywe, sundried tomatoes, sou ten peper by. Sit dit hitte laer en simmer vir 15 minute tot die sous effens dikker is.

Β Voeg dan die vis by.

Β 

Β 

Β 

Β 

Β 

Back to blog
  • 'YELLOW FIN' TUNA RESEPTE

    'YELLOW FIN' TUNA RESEPTE

    HOUTBAAI TUNA EPISODE RESEPTE GEHEIME SESAME OLIE EN SOJASOUS RESEP 1 eetlepel Sesame olie 3-4 eetlepels SoyaSous 1 tee lepel Vars Gemmer en so biethie gemmer sous 1 eetlepel Mirin...

  • Fairview Kaas Toring

    Fairview Kaas Toring

    'N Kaas toring is 'n anderse manier om 'n kaasbord te versier. Dit kan ook bedien word as 'n nagereg. Dit is definitief 'n gereg om jou gaste te beindruk!

    Fairview Kaas Toring

    'N Kaas toring is 'n anderse manier om 'n kaasbord te versier. Dit kan ook bedien word as 'n nagereg. Dit is definitief 'n gereg om jou gaste te beindruk!

  • β€œPerdepoot”/ Limpet slaai

    β€œPerdepoot”/ Limpet slaai

    Limpet is die engelse naam vir Perdepoot. Dit is β€˜n skulpvis wat voorkom in vlak water op rotse teen ons Suid Afrikaanse kuslyn. Dit kan maklik geoes word deur dit...

    β€œPerdepoot”/ Limpet slaai

    Limpet is die engelse naam vir Perdepoot. Dit is β€˜n skulpvis wat voorkom in vlak water op rotse teen ons Suid Afrikaanse kuslyn. Dit kan maklik geoes word deur dit...

1 of 3