“Perdepoot”/ Limpet slaai

Limpet is die engelse naam vir Perdepoot. Dit is ‘n skulpvis wat voorkom in vlak water op rotse teen ons Suid Afrikaanse kuslyn. Dit kan maklik geoes word deur dit met ‘n skerp mes van die rots af te haal. Dit word ook baie keer verwys na die arm man se Perlemoen.

Bestanddele:

Slaai

  • Skoon gemaakte perdepoot/ limpets gekap in blokkies
  • Gekapte rooi ui
  • Gekapte rooi soet rissie
  • Gekapte geel soet rissie
  • Gekapte komkommer
  • Lemmetjie sap
     
Sous

  • Soja Sous
  • “Sesame” Olie
  • Lemmetjie Sap 
  • Sout en Peper

Metode:

  1. Meng die bestandele saam in ‘n slaai bak. 
  2. Kook Kreef vir 15 minute tot gaar, bedien met knoffel botter sous.

Resep verskyn in Seisoen 2 Episode 12 - Suid Kaap

Back to blog
  • 'YELLOW FIN' TUNA RESEPTE

    'YELLOW FIN' TUNA RESEPTE

    HOUTBAAI TUNA EPISODE RESEPTE GEHEIME SESAME OLIE EN SOJASOUS RESEP 1 eetlepel Sesame olie 3-4 eetlepels SoyaSous 1 tee lepel Vars Gemmer en so biethie gemmer sous 1 eetlepel Mirin...

  • Fairview Kaas Toring

    Fairview Kaas Toring

    'N Kaas toring is 'n anderse manier om 'n kaasbord te versier. Dit kan ook bedien word as 'n nagereg. Dit is definitief 'n gereg om jou gaste te beindruk!

    Fairview Kaas Toring

    'N Kaas toring is 'n anderse manier om 'n kaasbord te versier. Dit kan ook bedien word as 'n nagereg. Dit is definitief 'n gereg om jou gaste te beindruk!

  • “Perdepoot”/ Limpet slaai

    “Perdepoot”/ Limpet slaai

    Limpet is die engelse naam vir Perdepoot. Dit is ‘n skulpvis wat voorkom in vlak water op rotse teen ons Suid Afrikaanse kuslyn. Dit kan maklik geoes word deur dit...

    “Perdepoot”/ Limpet slaai

    Limpet is die engelse naam vir Perdepoot. Dit is ‘n skulpvis wat voorkom in vlak water op rotse teen ons Suid Afrikaanse kuslyn. Dit kan maklik geoes word deur dit...

1 of 3