Seisoen 2
In seisoen 2 van Wanderlus sien ons hoe twee avonturiers βn bietjie verder van hulle tuisdorp Franschhoek weer die pad met hulle Fortuner vat na bestemmings soos Simonstad, Velddrif, Port St. Johns, Langebaan, die Tankwa en Namakwaland. Hulle hou kersfees in die Karoo en vier Oujaars aand in die Kalahari met βn braai en βn goeie wyn!