Meeste vis met wit vleis kan gebruik word in hierdie resep. As jy nie seker of ‘n vis wat jy gevang het eetbaar is nie, vind eerder uit.
Bestanddele:
Mango blokkies
Avokado blokkies
Groen brand bessie
Dun repies rooi ui
Gekapte koljander
Lemmetjie sap
Funky Ouma growwe sout en peper
Metode:
Koop Taco’s in jou naaste kruideniers winkel en braai in ‘n pan totdat dit effens harder is.
Jy kan die taco kleiner sny om ‘n kleiner taco te maak.
Bedien in taco met lemmetjie sap en koljander.
Resep verskyn in Seisoen 2 Episode 10 - Agulhas