Bokkoms is gedroogde en gesoutde Harders wat bekend is aan die Weskus van Siud Afrika. Waar die hele proses van vang tot droog gedoen word.
Bestandele:
Slaai
- Growwe slaai blare / “Cos” Lettuce
- Gekookte eier
- Gebraaide spek stukkies
- Croutons
- Bokkoms fyn gesny
Slaai Sous
- Mosterd
- Knoffel
- Gekapte rooi ui
- Wyn asyn
- Suurlemoen sap
- Sout en peper
Metode:
Meng al die bestandele saam in ‘n slaai bak.
Resep verskyn in Seisoen 2 Episode 4 - Weskus en Sederberge