Hennie en Nicole vertrek Franschhoek saam met hulle geliefde honde kinders, Chloe en Diesel. Hulle is oppad Arniston toe om te gaan oesters duik. Maar voor hulle die lang pad aandurf moet hulle eers vir die Wanderlus WA nuwe BF GOODRICH tekkies kry by Tyger Wheel en Tyre PAARL.
Hulle stop ook by PAARL AGRIMARK vir 'n power bank.
Eurolux Rechargeable Power Station 600W | Agrimark
Β
RESEP
Braai die vis filete in foelie vir so ongeveer 15 minute.
Braai uie in olyf olie in βn pan, voeg by die knoffel, rooi peper vlokkies en braai tot goud kleur.
Β Voeg die tamaties by en braai dit op medium hitte, druk die tamatties dat die sap uitkom.Β Tot sag
Β Voeg die basil, wyn, olywe, sundried tomatoes, sou ten peper by. Sit dit hitte laer en simmer vir 15 minute tot die sous effens dikker is.
Β Voeg dan die vis by.
Β
Β
Β
Β
Β