'YELLOW FIN' TUNA RESEPTE

HOUTBAAI TUNA EPISODE RESEPTE

GEHEIME SESAME OLIE EN SOJASOUS RESEP

  • 1 eetlepel Sesame olie
  • 3-4 eetlepels SoyaSous
  • 1 tee lepel Vars Gemmer en so biethie gemmer sous
  • 1 eetlepel Mirin / Heuning
  • ‘Chinese 7 spice”
Hierdie hoeveelhede kan verander word na smaak.

TUNA SASHIMI

Sny die vars tuna in dum repies en bedien met soja sous, ingelegte gemmer en wasabi.

Garneer met ‘chines 7 spice’ en spruituie

TUNA INARI

BESTANDELE

  • INARI – DIT KAN JY KOOP BY ENIGE CHINESE SUPERMARK
  • Vars tuna in klein blokies gesny
  • Kewpie mayonnaise
  • Sesame olie en Soja sous
  • Spruituie
  • Sushi rys

  1. Sny die inari deeg in die helfte, en vou die oop. Dit is dan in die vorm van ‘n bootjie
  2. Maak klein sushi rys balletjies en vul die inari deegie hiermee
  3. Meng die tuna stukkies met die geheime sousie en plaas ‘n bietjie op elke stukkie inari.
  4. Spuit kewpie mayonnaise oor die inari stukkie
  5. Garneer met spruituie en ‘chinese 7 spice’

TUNA POKE BAKKIES vir 4 mense

BESTANDELE

  • 1 komkommer skywe
  • Gesnipperde wortels
  • Glass noodles / sushi rys
  • Spruituie
  • 2 avokado pere
  • Edamame bone 2 koppies
  • 4 eetlepels ingelegte gemmer
  • Vars geelfin Tuna gesny in 1 duim vierkant blokkies, so 18g per bakkie
  1.  Verdeel die bestandele in vier bakkies. Vul elke bak met soveel vis, avokado, komkommer, skulpies en sesamsaadjies as jy wil.
  2. Voeg die oorblywende bestanddele. Dan kan jy dit eet net soos dit is, voeg ekstra toppe soos geroosterde sesamsaad, Chili Peppers, spruituie of seewier by.

GEBRAAIDE TUNA ‘BELLY’

Gooi slegs sout en peper op die belly, geen olie of botter in die pan is nodig nie, die belly is baie vetterig.

Braai op hoe hitte op elke kant vir 6 minute tot gaar en 'crispy' aan albei kante. Gooi die geheime sesame en sojasous oor en bedien.

Terug na blog
  • 'YELLOW FIN' TUNA RESEPTE

    'YELLOW FIN' TUNA RESEPTE

    HOUTBAAI TUNA EPISODE RESEPTE GEHEIME SESAME OLIE EN SOJASOUS RESEP 1 eetlepel Sesame olie 3-4 eetlepels SoyaSous 1 tee lepel Vars Gemmer en so biethie gemmer sous 1 eetlepel Mirin...

  • Fairview Kaas Toring

    Fairview Kaas Toring

    'N Kaas toring is 'n anderse manier om 'n kaasbord te versier. Dit kan ook bedien word as 'n nagereg. Dit is definitief 'n gereg om jou gaste te beindruk!

    Fairview Kaas Toring

    'N Kaas toring is 'n anderse manier om 'n kaasbord te versier. Dit kan ook bedien word as 'n nagereg. Dit is definitief 'n gereg om jou gaste te beindruk!

  • “Perdepoot”/ Limpet slaai

    “Perdepoot”/ Limpet slaai

    Limpet is die engelse naam vir Perdepoot. Dit is ‘n skulpvis wat voorkom in vlak water op rotse teen ons Suid Afrikaanse kuslyn. Dit kan maklik geoes word deur dit...

    “Perdepoot”/ Limpet slaai

    Limpet is die engelse naam vir Perdepoot. Dit is ‘n skulpvis wat voorkom in vlak water op rotse teen ons Suid Afrikaanse kuslyn. Dit kan maklik geoes word deur dit...

1 van 3