Limpet is die engelse naam vir Perdepoot. Dit is ‘n skulpvis wat voorkom in vlak water op rotse teen ons Suid Afrikaanse kuslyn. Dit kan maklik geoes word deur dit met ‘n skerp mes van die rots af te haal. Dit word ook baie keer verwys na die arm man se Perlemoen.
Bestanddele:
Slaai
- Skoon gemaakte perdepoot/ limpets gekap in blokkies
- Gekapte rooi ui
- Gekapte rooi soet rissie
- Gekapte geel soet rissie
- Gekapte komkommer
- Lemmetjie sap
Sous
- Soja Sous
- “Sesame” Olie
- Lemmetjie Sap
- Sout en Peper
Metode:
- Meng die bestandele saam in ‘n slaai bak.
- Kook Kreef vir 15 minute tot gaar, bedien met knoffel botter sous.