Seisoen 1

Die aanbieders en egpaar, Hennie Bosman en Nicole Hellinger, in Wanderlus neem jou weekliks op ’n avontuur deur die land in hulle Toyota. Dis kos, proeΓ«, avontuur en 'n plaaslike reis. Hulle honde kinders Chloe en Diesel toer saam na β€˜n paar van die plaaslike dorpies wat diere vriendelik is. Hulle maak forel gaar in die sneeu, vang snoek in die Weskus, duik Kreef, leer surf en nog meer! Die eerste seisoen van Wanderlus is nou op Showmax!

'n Silwer vissie - Wanderlus | S1 | E1 | kykNET

Eenvoud is die beste – Wanderlus | S1 | E2 | kykNET

β€˜Ons het ’n wenner!’ – Wanderlus | S1 | E3 | kykNET

Kyk seisoen 1 op Showmax