Gestopde Chokka

Chokka/ calamari kan jy koop by sommige vars vis markte in kus dorpies soos Hout Baai en Cape St Francis, waar dit natuurlik voorkom in die area. Die regte groote is nodig om die beste te kan vul. Kleiner Calamari op meeste resturant spyskaarte staan bekend as “Patagonian Squid” of “tubes & tentacles”.

Bestanddele:

  • 1 koppie geel rys
  • Chorizo gesny is blokkies
  • Gepeukel of vars gekapte uie
  • Gepeukelde rissies of vars gekapte rissies
  • Fairview medium fat cream cheese spanish chilli
  • Koppie klein tamaties
  • Gekapte knoffel
  • Pietersielie
  • Suurlemoen sap
  • Funky ouma chilli oilie

Metode:

  1. Braai al die bestandele in ‘n pot saam en stop die chokka met die vulsel en maak toe met tande stokkies.
  2. Moet nie die chokka vol stop nie dit gaan swel wanneer dit gebraai word.
  3. Braai die chokka op medium kole

Resep verskyn in Seisoen 2 Episode 1 - Kaap St Francis

Terug na blog
  • 'YELLOW FIN' TUNA RESEPTE

    'YELLOW FIN' TUNA RESEPTE

    HOUTBAAI TUNA EPISODE RESEPTE GEHEIME SESAME OLIE EN SOJASOUS RESEP 1 eetlepel Sesame olie 3-4 eetlepels SoyaSous 1 tee lepel Vars Gemmer en so biethie gemmer sous 1 eetlepel Mirin...

  • Fairview Kaas Toring

    Fairview Kaas Toring

    'N Kaas toring is 'n anderse manier om 'n kaasbord te versier. Dit kan ook bedien word as 'n nagereg. Dit is definitief 'n gereg om jou gaste te beindruk!

    Fairview Kaas Toring

    'N Kaas toring is 'n anderse manier om 'n kaasbord te versier. Dit kan ook bedien word as 'n nagereg. Dit is definitief 'n gereg om jou gaste te beindruk!

  • “Perdepoot”/ Limpet slaai

    “Perdepoot”/ Limpet slaai

    Limpet is die engelse naam vir Perdepoot. Dit is ‘n skulpvis wat voorkom in vlak water op rotse teen ons Suid Afrikaanse kuslyn. Dit kan maklik geoes word deur dit...

    “Perdepoot”/ Limpet slaai

    Limpet is die engelse naam vir Perdepoot. Dit is ‘n skulpvis wat voorkom in vlak water op rotse teen ons Suid Afrikaanse kuslyn. Dit kan maklik geoes word deur dit...

1 van 3