Allikreukel

Allikreukel kom voor teen die Suid en Ooskus van Suid Afrika. Dit kom in die vlak tot diep water voor en kan uitgehaal word tydens springlaag op rotse in vlak poele, of deur te snorkel en dit uit te duik. Duikers moet ‘n goeie oog onder water hê om hierdie slak skulpvis raak te sien. Dit kan gemaal word of in die skulp op die vuur gaar gemaak word.

Bestanddele:

  • Vars skoongemaakte allikreukel 
  • Uie
  • Knoffel
  • Swart peper / Sout
  • Room 
  • Pietersilie
  • Brood
  • Wit wyn
  • Neutmuskaat

Metode: 

  1. Stoom die Allikruk gaar vir 20minute in n pot wat groot genoeg is vir die hoeveelheid alliktuk met ongeveer 1liter seewater.
  2. Allikruk sal gaar wees as die skulp groen verkleur na ongeveer 20minute se stoom.
  3. Skud die gaar vleis van die allikruk uit sy skulp en sny die groen derm af tot net die swart vleis gedeelte oorbly.
  4. Maal die vleis van die allilruk gesamentlik met een rou ui, handvol parseley, vyf snye brood en twee knoffel huisies.
  5. Gooi die gemaalde allilruk in n swartpot, voeg sout,peper,neutmuskaat en 250ml room by en een 250ml witwyn.
  6. Bedien met rys en vars suurlemoen sap!

Resep verskyn in Seisoen 1 - Hermanus

Terug na blog
  • 'YELLOW FIN' TUNA RESEPTE

    'YELLOW FIN' TUNA RESEPTE

    HOUTBAAI TUNA EPISODE RESEPTE GEHEIME SESAME OLIE EN SOJASOUS RESEP 1 eetlepel Sesame olie 3-4 eetlepels SoyaSous 1 tee lepel Vars Gemmer en so biethie gemmer sous 1 eetlepel Mirin...

  • Fairview Kaas Toring

    Fairview Kaas Toring

    'N Kaas toring is 'n anderse manier om 'n kaasbord te versier. Dit kan ook bedien word as 'n nagereg. Dit is definitief 'n gereg om jou gaste te beindruk!

    Fairview Kaas Toring

    'N Kaas toring is 'n anderse manier om 'n kaasbord te versier. Dit kan ook bedien word as 'n nagereg. Dit is definitief 'n gereg om jou gaste te beindruk!

  • “Perdepoot”/ Limpet slaai

    “Perdepoot”/ Limpet slaai

    Limpet is die engelse naam vir Perdepoot. Dit is ‘n skulpvis wat voorkom in vlak water op rotse teen ons Suid Afrikaanse kuslyn. Dit kan maklik geoes word deur dit...

    “Perdepoot”/ Limpet slaai

    Limpet is die engelse naam vir Perdepoot. Dit is ‘n skulpvis wat voorkom in vlak water op rotse teen ons Suid Afrikaanse kuslyn. Dit kan maklik geoes word deur dit...

1 van 3